Shiloh Fernandez

Shiloh Fernandez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shiloh Thomas Fernandez
Geboorte 26 Februarie 1985 (1985-02-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shiloh Fernandez (gebore 26 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deadgirl (2008), Red Riding Hood (2011), The East (2013), en Evil Dead (2013).


Developed by StudentB